"Daar Doer In Die Bosveld" lyrics - JIM REEVES

JIM REEVES
"Daar Doer In Die Bosveld"

Daar Doer In Die Bosveld
De Waal/Van Rooyen

Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly;
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my.

Deur heimwee gedrewe,
Daar wil ek lewe -
In vreedsaamheid en stilte
Gaan die tyd verby.

Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly;
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my.

Deur heimwee gedrewe,
Daar wil ek lewe -
In vreedsaamheid en stilte
Gaan die tyd verby.