"Noointjie Van Die Ou Transvaal" lyrics - JIM REEVES

JIM REEVES
"Noointjie Van Die Ou Transvaal"

As die awendskadus daal kom
Ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie
Van die Ou Transvaal.

Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag
So vry in ons hart sal ons liefde bly

Deur die jare deur gevare sal
Jy jonk bly en kosbaar vir my.
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag
Ny na jou toe lei.

[Instrumental]

Deur die jare deurgevare sal
Jy jonk bly en kosbaar vir my.
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag
Ny na jou toe lei...